Laerskool Constantiapark se Sentrum vir die Kunste bied buitemuurse privaatafrigting in verskeie kultuurdissiplines. Klavier, viool, drama, verskeie dansvorme, ballet, tromme en visuele kuns word híér aangebied. Ons Sentrum vir die Kunste Skitteraand bied aan hierdie leerlinge die geleentheid om voor 'n gevange gehoor te spog met wat hul in 2024 by díe sentrum geleer het.
Encore le Dance Studio presents, Jungle Book: Dance Production
"Join us for a magical evening of dance and holiday cheer at our AbunDANCE’s Ho Ho Holiday Show ~ We’re up to snow good! Experience a festive blend of stunning choreography, enchanting music, beautiful dancers and dazzling costumes that capture the spirit of the season. Perfect for families and dance enthusiasts, this event promises joy, elegance, and unforgettable performances. Book your tickets now to celebrate the holidays with us!"
Come celebrate in the Wilge Teater with a heart-warming Christmas production; The Proof of Love.
Poësie apteek saam met bekroonde digte Jak J. Brits en die bekende, Andre Odendaal, in die Wilge Teater. “As jy van poësie, Afrikaans en vermaak hou, is hierdie kultuurvertoning sakpas teen R150 ‘n kaartjie en dit is die ideale uitgeleentheid om saam met vriende te geniet!” Tyd: 60min